Madeleine Carroll

Madeleine Carroll
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edith Madeleine Carroll
Geboorte (1906-02-26)26 Februarie 1906
Sterfte 2 Oktober 1987 (op 81)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1928–1955
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Madeleine Carroll (26 Februarie 1906 – 2 Oktober 1987) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The 39 Steps (1935), Secret Agent (1936), The Prisoner of Zenda (1937), en Blockade (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy